Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hartseer

Elegie aan Carma Shaw

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2020 2

Soos ‘n gewonde duif was sy
wat bewe in haar seerkry en haar vrees
die ongenooide bitter gas
wat stadig homself versadig aan haar vlees
en sy, die een met liefde in haar hart
en soveel deernis vir haar liefde in sy smart,
wat moedig veg en beur vir…

Vensters van Siele

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2020 1

bedorwe brokkies
skrynende skandes
uitgelewer hoogmoediges
vuilspel in aftakeling
diep word harte getrap

buite word hulle opgehewe
in magte waar slange spoeg
word hul aangehang
deur opperhowe vir aanwins
soos vuil vensters sienende blind

vertrap word die wereld
die invloede vier hooggety
en die vensters van siele
vind vuur in hul…

Net die nag sal weet Silwer

Deur Datum gepubliseer: 22 September 2020 5

Die druppels is koud. Nat spoortjies vorm teen Dawie se gesig waar hy skuiling onder die groot Jakaranda probeer soek. Hy skrik toe ‘n blits ‘n paar meter van hom af teen die grond vasslaan. Vannaand sal hy teen sy wil by Door of Hope moet gaan aanklop. Die…

Breekbaar

Deur Datum gepubliseer: 21 September 2020 3

Die gekraakte kruik
se bars breek oop
in mis van gebruik
het olie uitgeloop

as dik vol trane
deur skeur se krake
vermom as blink bane
in gedane sake

Het stamp se stukke
van herhaaldelik se,
se seer oomblikke
in skerwe gaan le

Die Beeldhouer haar behoud
gelym met geloof en Goud

VINCENT VAN GOGH – MAL, OF BITTER ALLEEN?

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2020 4

Dis laat-laat in die aand en iemand deel die liedjie Vincent, dalk beter bekend as Starry, starry night. Behalwe dat dit mos ‘n hartroerende mooi lied is, is dit so al asof die woorde so ‘n soort van ‘n krapperigheid in die keel veroorsaak – so al asof jy…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 48 gaste aanlyn

Bydrae Totale