Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Geskiedenis

‘n Storie vir sommeliers

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 2

“Ek weet nie of ek jou vertrou nie.”
“Jy kan my vertrou met jou lewe, my liewe Zin.”
“Maar natuurlik nie met my wyn nie. Gee dit terug!”
** ** **
Zin van Dell is gebore op die familie plaas, Pienno, duskant Uitenhage (daai tyd net “Tage” genoem). Ek…

uit die chaos

Deur Datum gepubliseer: 15 Oktober 2019 2

winde van verandering waai kruis en dwars
oor die lengte en breedte van die landskap
onder donker wolke van rook pluime swart
reuse pilare van vlamme wat alles verteer
deur rook gordyn verskyn daar ‘n wit perd
elke vlam word voor hom verpletter gedoof

©Teárlach

hutspot

Deur Datum gepubliseer: 14 Oktober 2019 2

gedeeltelik bewolk en koel
oor my duin hang daar verwagting
in ons buurdorp is daar vandag ‘n hutspot
van oproerige massas wat verniet wil eet
na die munisipaliteit wil hul marsjeer
maar nie netjies in gelid nie, nee
met hoë vuiste en geskreeu
met brandende bande
daarmee wil hulle

siel

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2019 1

siel van ‘n volk
is in die opkomende geslag
voor-oorlogse geslagte
het geluister na verhale
oor swaarkry van vrouens
en kinders met ossewaens
oor berge moes trek

siel van ‘n volk
is in die opkomende geslag
na-oorlogse geslag
het wêreld oorloë en bosoorlog
wat hulle na kan verwys
met baie…

ironie of parodie

Deur Datum gepubliseer: 3 Oktober 2019 Hou van

landbouer het koring gesaai
dief in nag het onkruid gesaai
saam groei dit tot oes gereedheid
dan word kaf van koring geskei

mens is geskep na beeld
dit was so goed gekeur en mooi
was daar ook ander geskape
wat die kaf sal wees

mens wat goed was regeer
ontwikkel en…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 88 gaste aanlyn

Bydrae Totale