Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Geskiedenis

onderkant die eerste ster

Deur Datum gepubliseer: 4 April 2020 Hou van

my duin lê vir baie
onderkant die eerste ster
vir ander dalk anderkant verste ster
in woestyn van woord soldate
en skrywers se skeppings
verdwyn gedigte dikwels
eenvoudig soos
mis voor oggend son
waarnemings vorm gedagtes
gedagtes verander in gedigte
gedigte gaan skuil in eensame
omgewing van ooraanbod
van…

pikante peper

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Hou van

laaglande van soutpansberg
aartappel lande en piesang plantasies
in diep ryk rooi leem grond ontwikkel
ons eie pikante peper plante
gekweek uit konfyt tamatie
en groen peper plante
eie aan ons land
en die limpopo
provinsie
soet
en
ryk met
pikante byt
net genoeg
om lekker
te wees

©Teárlach
(Capsicum…

Dink Aan My

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 1

Bosse vorm ‘n ‘n kasteel binne ‘n kring menhirs. Die gekunstelde natuurskoon lok feë van alle klasse en nasies. Cian kan hoor hoe hulle giggel en speel in die gedenkteken vir die tandefeë en wonder of hulle nog onthou wat ‘n eeu tevore gebeur het. Hy maak sy oë…

ʼn Boog vir Hartbeespoortdam

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 1

Ons was seker al ʼn honderd maal by Hartbeespoortdam en het elke keer onderdeur daardie boog gery, min wetende wat dit eintlik verteenwoordig. Dit was egter die blanke pioniers wat gedurende 1836 die potensiaal van die water raakgesien en die idee gevorm het om dit te ontgin. Riviere en…

Mynwerkers

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Hou van

In vroeë môrelig
loop ons ń sement pad,
om te skakel
na oorplakke, helmets
safety boots
dan afgesluk te word
in sy slukderm.

Voorkop liggies
ontbloot gesigte in flitse
lawaai verstom,
party verskrik
soos die trein rommel
heen en weer
ń aardse spyskanal.

Vele growe prosesse
ontbloot rots
as goud

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 34 gaste aanlyn

Bydrae Totale