Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Filosofie

geskryf

Deur Datum gepubliseer: 4 Augustus 2016 7

harde griffel groef
tafels van ons harte
droefheid deur smarte

liefde gevloei in bloed
weemoed en wanhoop
badsye in lewe se boek

vinger brand teen die muur
oordeel in vuur
uur van wet se skrif geskryf

naweek; DIE WENNER

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2016 9

In ‘n satire-komedie program op TV het ‘n vrou opgetree. So ene met ‘n verbete gesig, skewe mondhoek, plooie tussen die wenkbroue, gebalde vuiste in die heupe gestem. Weet mos. En sy het raad gehad vir depressie-lyers; ek plaas dit onder „Naweek” en nie onder „Donderdag” nie ten spyte…

donderdag: BOSES

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2016 4

Meestens dink ons dat die mense uit vorige eeue slegs goeies en mooies gesê het, om ons modernes te help. Soms was daar sekerlik ook maar ‘n paar skerp gedagtes wat hulle uitgespreek het.

.

Hy wat Boses praat, het vermaak daaraan;
hy wat Boses doen, het sukses…

Sysoen

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2016 14

In die skemer van my somer
bloei ‘n najaarsblom soet,
ek ein haar gees as dromer
in die herfs van ons gemoed.

Haar saad skiet loot in lente
en die bloeisel bot soet,
sy dra haar kroon in segmente
as helder vere in haar hoed.

Ons beide ken die winter kou’

Poësie in die kubermark: ´n verhandeling oor die ligitimiteit daarvan.

Deur Datum gepubliseer: 22 Julie 2016 10

Ek behoort een vraag te vra, en dan poog om dit te beantwoord. Het die sosiale forums tot die kwaliteit van poësie bygedra, of net die deur oopgemaak vir ´n aanlyn talentsoek operasie waar vriende vir mekaar lieg oor kwaliteit en waarde?
Ek waak ook daarteen om té…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 157 gaste aanlyn

Bydraes – Argief