Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Filosofie

#WhiteMenMustFall

Deur Datum gepubliseer: 29 Junie 2016 8

die donker dolkpunte
van hul ideologies pupille
sny
my keel-af
slagofferlam
Wit
Middeljarige
Man

: en natuurlik
glimlag ek
beleefd terug

Een twee drie blok myself

Deur Datum gepubliseer: 28 Junie 2016 10

Hoop sonder ophou
al is daar geen hoop
en glo sonder einde
al kan jy nie meer glo.
Bo my blok die plafon
dat geen gebed deurkom.
Onder my lê klippe gesaai
wat my laat val en draai.

Goed gekondisioneer,
gebreinspoel en geleer
om te glo, hoop en…

So trotseer ek ook die deelbaarheid.

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2016 7

Met my eerste aankoms van glans en skyn
begroet ek die skyn van my eerste sekonde
so mooi as syn in my prag en praal
trotseer ek ook die deelbaarheid
in twee gelyke heel getalle.

Die stryd tussen syn en nie-syn dit is skyn

My dagboek oor jou (2) …

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2016 6

My dagboek oor jou (2)

Die koue het nog nie gewyk nie. Vanoggend se opstaan-temperatuur was 2 grade. Jinne ek wonder hoe lewe die mense in temperature van minus 48. Ek is seker ek sou dit nie kon oorleef nie. Ek en koue is nou…

Veilige hawe

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2016 9

Knus pas die donker se jas
om my psige wat rond tas,
waar deurlating van lig
slegs ‘n mite is.

Selfs die ritseling van blare
is ‘n droom wat net waar word
in die roering van die wind,
waar dit uit my longe rigting vind.

Na buite,…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 47 gaste aanlyn

Bydrae Totale