Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Familie

Nou weet ek tyd is baie Kosbaar…. (Carpe Diem – Gryp Die Oomblik)

Deur Datum gepubliseer: 2 April 2016 8

Tyd het so vinnig verby gevlieg,
pappa, ek en jy het mekaar heeltemal te min gesien.
Ek dink aan al die kere wat ek langneus ontwikkel het,
ek het baie vir pa gelieg,
ek wonder ook soms hoe kon ek so goeie pa verdien.

Ek sou eerder laaste goeie oomblikke saam met pa wou…

Johanna

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

Johanna skrik wakker van ‘n nagmerrie, sy is papnat gesweet en haar hare is net so nat. “Wat’s vout?” vra Johanna se man Hendrik wat langs haar lê, hy het ook intussen wakker geword. “Ek het gedroom my pa word vermoor liefie, hulle het hom gemartel, dit was aaklig”…

Pietertjie Verjaar…

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 7

“Kom kom tyd om wakker te word, iemand verjaar vandag !” oom Koos probeer vir Pietertjie wakker maak, dadelik spring Pietertjie op uit die bed.
“Hallo pappa, waar is my geskenkies, hehe” giggel Pietertjie terwyl hy sy bed opmaak, hy is darem al 13 vandag, en hy maak sy…

Danel (3 Jaar)

Deur Datum gepubliseer: 24 Maart 2016 11

My Nienie my liefie my groot-oog meisiekind.

Met elke dag
wat verbygaan
is jy besig om my te help om
die waarde van leef te vind.

Ek glimlag wanneer ek na jou kyk
(en selfs as ek met jour raas)
want jy is soos jou mamma
al is daar gesê jy gaan nie wees nie.

Een ding is…

Brief aan my kroos

Deur Datum gepubliseer: 10 Maart 2016 11

Wanneer die kersvlam
flikkerend verflou
sal jul o sal jul
my dierbare kroos
die omgee en liefde
van jul mamma onthou

Soos donderweer dreun
weet ek was ook bang
maar dis net Liewe Jesus
wat Sy reëndruppels vang
so wees dan nooit bevrees
kyk ek sal in…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale