Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Familie

KUIERS BY MY OUMA OP UNIONDALE 3

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2020 1

Of daar nie wragtag met my volgende kuier by my ouma wéér ‘n begrafnis is nie! Díé keer is dit ‘n van ‘n geliefde familielid wat afgesterf het en word daar ‘n properse familie begrafnis gehou. My ouma se susterskind is dood.

Antie Bybie is dood in haar kombuis…

VROUEMAAND – ‘n Gorrel vir ‘n Vrou

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2020 2

VROUEMAAND
‘n Gorrel vir ‘n Vrou
(Brons)

As kind kon ek nie wag om eendag ‘n vrou te wees nie, want ek wou tog my eie keuses maak, my eie uiteinde kies. Nou is dit daardie keuses wat mens tot allerhande ander goed lei.

Deesdae vra ek myself – wat…

Soet wraak van Herodias

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2020 3

die maan verlig die donker sel, 
gooi sy strale oor die apostel
wat met sy moeë lyf
teen die growwe muur stut
hy sluit sy oë in gebed
terwyl die hoonlag
van besope hoëlui
onheilspellend naderkruip

sy gooi haar heupe sywaarts
en met ‘n wulpse beweging swaai sy
ritmies in…

HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI – asook in Vrouemaand

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2020 5

HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI
(Brons)
(Artikel gepubliseer – Maroela Media & Republikein. Vir vrouemaand is sy weereens die perfekte heldin.)

Dit was die begin van die einde van ’n lewe soos sy dit geken het.

Met Sylvia Lewis, née Faber (toe 31jaar oud) se eerste konvulsie het sy nog nie geweet…

METAMORFLOOS (goud)

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2020 3

môre stap ons weer
oor ‘n onbekende pad
saam met bekende
vreemdelinge
verby ongedefinieerde oomblike
deur ‘n woud vol sekelbos en doring takke
en luister na ongehoorde klanke
saam met jakkals, klip en ander nomadiese nommers
en probeer meerdimensioneel wees
in die illusie van ons bestaan
asof ons grense…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 73 gaste aanlyn

Bydrae Totale