Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Familie

Wilde Winde

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2019 Hou van

Wilde winde

Hannah hou haar dogter deur die kamervenster dop. Anita was skaars by die huis toe hol sy al stalle toe en spring op Bles se rug. Nou waai haar blonde hare in die wind terwyl sy oopmond lag van pure lekkerkry. Anita is reeds 23, maar dit voel…

grond

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2019 2

(silwer)

daar is nou niks meer wat die grond terughou nie
die wind was nog nooit so wild soos nou nie
sê my ma toe ek bel uit die Kaap
die sand staan op soos mis
en skuif in vlae onbetrokke treine
tussen plaas- en werkershuise deur

my ma sê…

Papaja en die Morkels

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2019 3

Ouma sê die Morkels se moeilik het begin by daai hond, Papaja. Volgens Ouma het Louw Morkel die hond gesteel by ‘n sigeuner karavaan. (Daai karavane wat oornag in ‘n oop stuk veld verskyn, met ‘n plakkaat wat aanbied om jou palm te lees. Volgende week is hulle net…

Genesis II (Brons 600 woorde)

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2019 1

“Dagboek inskrywing 20 Maart 2025.

Wie van ons het nie al aan die groot D woord gedink nie? Daardie “Doomsday” profesie wat onder die mat ingevee word. Jy steur jou nie daaraan nie, maar tog krap dit in jou agterkop. Wanneer jy na wêreld statistieke kyk besef jy…

Die Hoender-meisie van Nooitgedacht

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2019 1

Daar is duisende kilometers se grondpad in Suid-Afrika waar geen mens ooit ry tensy jy daar moet ry nie. Een so pad is die pad tussen Warmbad en Nooitgedacht. Daar het ‘n paartjie Oom Drik (uitgespreek Dirk, maar gespel Drik, oorlat sy Pa disleksies was) en Ta’ Alie ‘n…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale