Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Diere

Saphira se Nagmerrie

Deur Datum gepubliseer: 5 September 2016 5

Saphira maak haar oë oop. Alles om haar is in grys-blou lig. Die maan flikker agter grys-pers wolke wat vinnig verby dit beweeg. Die Feëtjie Hond ril. Voor haar is ‘n grys steenpoort tussen donker grys klipmure waarop rankplante met grys-groen blare groei.

Agter en langs Saphira is alles net…

Voëls in die lug

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2016 9

Die voëls in die lug roep uit:
Hoe groot is God! Van elke
voël se val is Hy bewus.
Hy sorg vir elkeen,
Klein en groot.

Die arend -doelgerig.
Met skerpe oog sien hy
Sy prooi. Hy sweef
So rustig
voort.

Met hoë spoed vind valk
Genoeg vir elke dag. Tevrede
met die dag se vangs,
vind hy sy vrede
in die lug.

Geruisloos…

Die Padda Koor

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2016 5

Hier in ons tuintjie waar grassies so welig groei,
kom stortreen so van tyd tot tyd ,
hoe wonderlik is dit nie, om die water so te sien vloei,
en water wat opdam in elke sloot en duik

Maar skielik na ‘n paar uur se val van reen,
en die donker begin op ons…

By gebrek aan water

Deur Datum gepubliseer: 22 Augustus 2016 13

O, Here, stuur vir ons die reën
ons aarde, sy is droog
sy ly gebrek aan water
haar fontein is bar van oog

haar rivier, die wil nie vloei nie
haar dam loop haas al leeg
haar vlei het skaars ‘n druppel oor
hoe sal ‘n boklam dan tog teug

*

die…

OLIFANT

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2016 7

Olifant, jou vel so dik,
dat boom se takke
jou nie krap.

Hoekom staan jy daar eenkant
weg, met slurp gelig?
Voel jy uitgeskop
en uitgedruk?

Is daar ook in jou wêreld
onregverdigheid?
Mis jy ‘n vriend
Vir pret?

Met grote pote
Strompel jy
alleen maar
voort….

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale