Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Bonatuurlik

Die onverklaarbare moord…

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 3

Dit was ‘n egte koue winter oggend, die mis het oor die hele dorp gehang, toe Willemien haar voordeur oop maak, vind sy haar man daar lê, in die koue, koelbloedig vermoor, selfs die bloed wat uit sy wonde geloop het, het gevries van die koue. “Ag nee, wie…

Die rooimaan droom.

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 11

… en dit was
so duidelik soos daglig
(al was dit in die aand)
dat die seer
wat ek gedink het gaan my breek
het my toe skaars geraak.

Jou houe
en woorde
en vloek op vloek op vloek
het nie die eerste laag
van my bestaan deurgedring nie.

… en met ’n glimlag om my mond
het ek onverskrokke
stil gestaan
dat…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 56 gaste aanlyn

Bydrae Totale