Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Bonatuurlik

Die Dood en die tweede kans

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2019 1

Ek het haar doodgemaak. Jy hoef nie te wonder nie. Daar is geen raaisel, misterie of onoplosbare komplot nie. Ek het die pistool teen haar kop gedruk en die sneller getrek. Natuurlik nie sonder die nodige drama, trane en pleite nie. Daar was bloed orals. Soos ‘n rooi storm…

As Duisternis na Lig verander

Deur Datum gepubliseer: 25 Augustus 2019 3

As ons daaroor dink, moes ons die blokkade vroeër opgestel het. Toe ons begin bekommerd raak het, was dit al te laat: die koue het in ons stad ingeglip.

Dit is wat gebeur as jy dink dat vampiere net tot die ryk van die onwerklike behoort.

Die ster val uit my…

Sirene Roep

Deur Datum gepubliseer: 25 Augustus 2019 3

Net die heel oudste mense onthou. Alhoewel, selfs hulle wens dat dit net ‘n verhaal was.

Hulle wat aan die oewer van die groot meer woon, weet almal dat hulle versigtig moet wees vir die water: onbewuste vissers verdrink, en kinders wat te ver inswem.

Maar die ware afgryse is dié…

As die Zombies kom

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2019 3

Die idee dat iets skeef gaan loop en ons samelewing in duie gaan stort is so oud soos die berge. Hollywood het ryk geword van die idee:
Die “Zombie Apocalypse” waar hordes zombies vir een of ander rede ons breine wil eet (Ons ken mos baie mense wat nie…

Lucy Leer Loop

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2019 7

Petrus is nie seker hoe hy hierdie opdrag gekry het nie. Blykbaar het iemand in die hoër range vertroue in hom. (In ‘n latere oomblik van helderheid het Petrus onthou, sy pa was ‘n Generaal in K.O.P.P.) Dit was Petrus se eerste week in die pos, en in sy…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 59 gaste aanlyn

Bydrae Totale