Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Bejaardes

2: MET, OF HEUNINGWYN

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2019 2

Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN
[245 WOORDE]

Die koudste koud wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is die windjie en skraal, en daarbuite….

Oue Onthuis

Deur Datum gepubliseer: 8 Junie 2019 Hou van

Die skottels sit
wit oog teen
droë oumens vel
mure.

Smag na oond warmte
uit die koue,
oggend nag.

Stadig gly wit,
gordyn oor,
verrimpelde gesig
kyk in leë vlak
koue waterblou oë.

Lewens Paaie

Deur Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 Hou van

Wêreld geskend.

plooie paaie van
gekielie
irritasie
gelag
geknaak…

‘n ou mens gesig.

Ma

Deur Datum gepubliseer: 16 Mei 2019 2

Die sigaret hang skeef aan die binnehoek van jou mond.
Jy lag en draai jou gehoorstukkie ‘n aks hoër op.
Ek speel saggies met jou sout en peper hare,
die krulle wip wip in die wind.
***
Ma, my hart verlang in skerwe vandag.
Stukkend, gebroke, skerp stukkies onthou

Moeder

Deur Datum gepubliseer: 11 Mei 2019 8

Moeder

‘n geskenk van God is ‘n moeder sowaar
kinders het sy, met liefde, vir manlief gebaar
die grootmaak is soms lekker, soms so swaar
ons sal haar tere liefde, in ons harte bewaar

sou daar fout wees, sal moeder weet
hoe die probleem, nou eindlik heet
sy het mos oë,…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydrae Totale