Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Armoede

Resensie: MY HART DANS, die film

Deur Datum gepubliseer: 17 Januarie 2017 5

My Hart dans, die film

‘n Seuntjie kom in die winkel om kaas te koop; die winkelier is besig met pryse uitreken met ‘n leweransier. „Hoeveel kos drie-honderd kilogram van dit-en-dit teen soveel-en-soveel ‘n kilo? En twee-duisend liter van dat? En dat…? En dat…? Nou my kind?”

Soos uit ‘n pistool…

Geroes-geanker

Deur Datum gepubliseer: 12 Januarie 2017 4

Hier waar jy lӗ
langs die pad
met ylblou deur
wit mistigheid en suising heen

Waar gaan jy heen?
het die lewe jou nie geleer
om rustigheid te vind
en om situasies beter te hanteer

Hier waar jy opkyk
na die donserige maan
maar…

‘SKUUS MENSE!

Deur Datum gepubliseer: 1 November 2016 3

Liewe Anze ♥, liewe medeskuldiges, liewe vriende, liewe ,
nouja, liewe mense,
‘n paar maande gelede het ek die beleefnis gehad dat ek nie tot inkorgza kon deurkom nie. Ek het in my onwetenheid allerhand mense geteister en getreiter – ook my seun wat in ‘n aaitie-firma werk…

Meneer Adams in Drukkerystraat

Deur Datum gepubliseer: 27 Oktober 2016 8

“Mnr. Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors…”

Herbert P. Adams is ‘n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktattoes om dit te bewys. Herbert is ‘n huislose straatbewoner van die die Kaap se onderdorp, maar met sy…

Wie sal genade wys

Deur Datum gepubliseer: 19 September 2016 2

Wie sal genade wys
as houtskool op kartonne
tevergeefs smeek
teen honger en seer

wie sal genade wys
as gebroke handjies
vra vir weinig meer
as n brood

wie sal genade wys
vir man, vrou selfs n kind
hul ashoop-lewe
waar hul…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 68 gaste aanlyn

Bydrae Totale