Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Tanka – 1

Deur Alkallie Viljoen
Datum gepubliseer: 10 Januarie 2019 Aantal woorde: 20 36 Kere gelees 1

nostalgie hang pers
teen gister se horison
laventel hoopvol
tot neo-wit beloftes
wat kantelvlerk na die son

©Erika Viljoen (Silwer)




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      Januarie 11, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 20
    Kommentaar telling: 12

    Ma van 2. Praktiserende prokureur. Passie vir woorde en musiek. Filosoof.

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 109 gaste aanlyn

    Bydrae Totale