Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Swart Koffie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2020 Aantal woorde: 46 66 Kere gelees 4

die koffie stoom
geur die kamer vol
soek neuse om
in te filtreer.

koppie warm
vul die mond
met arabica geur
om elke proe klier.

alles is goed
besigheid loop
die kelner se
skoene deur.

sy oë kyk koffie
stoom en swart
dan weg
en huil.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 453
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale