Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Swart Gedagtes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 Aantal woorde: 34 94 Kere gelees 3

Ander gedagtes
beklad eie
tot dit verdwyn,
in swart.

Laat agter
die swart
wat modder skud.

Vervorm
na swart klei potte,
waar wit lig
deur krake beur,

Onder dié werklikheid
versmelt alles tot
wit.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale