Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Swart Gedagtes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 Oktober 2020 Aantal woorde: 38 45 Kere gelees 1

ander gedagtes
beklad die eie
tot dit verdwyn
in swart.

laat agter
die swart honde
wat modder skud
vervorm dit in klei potte.

versmelt alles in wit lig
wat deur krake beur
en swart verlig
in ń kleure prag.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 82 gaste aanlyn

Bydrae Totale