Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sukses

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 September 2020 Aantal woorde: 88 55 Kere gelees 2

nat broek
wat stink
word verwyder
om voort te kruip

stukkende nerwe
word gesond
gee rigting
om groter seer te ervaar.

oop grense
dui aan die wye wêreld
wat wink
om in rond te val.

opstand van gees
gis in die mos
na essensie
as lewens drank.

soek na bates
gee doel aan werk
dryf brein en hande
met mening.

sukses gehaal
laat sak die vaak
strewe nou op ń einde
dis gedane sake.

uitkomste alleen stopstrate
die besluit bly
regs, links of vorentoe
dood lê in agtertoe.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 409
Kommentaar telling: 69

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 30 gaste aanlyn

Bydrae Totale