Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sukses

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 17 September 2020 Aantal woorde: 71 58 Kere gelees 3

verwyder nat broek
wat stink
om voort te kruip

stukkende nerwe
word gesond
om groter seer te ervaar.

oop grense
dui aan ń wye wêreld
om in rond te val.

opstand van gees
gis in die mos
as lewens drank.

soek na bates
gee doel aan werk
dryf met mening.

sukses gehaal
laat sak die vaak
dis gedane sake.

uitkomste is stopstrate
die links regs besluite bly,
dood lê in agtertoe.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale