Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Storm’wolke

Deur Palet
Datum gepubliseer: 7 Augustus 2019 Aantal woorde: 49 108 Kere gelees 1

Soos ‘n
warrelwind
stormwind
het jy al die emosies
in my oopgeruk

Net om weer
my met wilde gedagtes
heen en weer te slinger
…nog ‘n keer het ek weer probeer

maar jy’t my met ‘n gevoel van
bitter-seer
se reuse golwe
wat deur my gemoed skree, agter gelaat




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    7 Augustus 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 358
Kommentaar telling: 349

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale