Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Storms(silwer)

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 24 November 2020 Aantal woorde: 25 68 Kere gelees 4

In die storms van ons samesyn
word ons uit die hemel geraffineer
soos swaar druppels plons…

word ons die mis wat verdwyn

©Morné du Preez




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    25 November 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2020 – Samesyn-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 126
Kommentaar telling: 84

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 85 gaste aanlyn

Bydrae Totale