Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: STORMSEEHELD

Deur Lorraine
Datum gepubliseer: 16 Oktober 2017 Aantal woorde: 29 368 Kere gelees 2

Stormseeheld

Perd, ruiter, diepsee
wat skuimend dood skree
see wat
rasendmal regeer
kyk op ruiter neer
vreesloos
red hy een vir een
wat uit golwereën
herleef

Lorraine Smit
2017




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 13
Kommentaar telling: 5

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale