Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Stilte

Deur IronLady
Datum gepubliseer: 14 Januarie 2021 Aantal woorde: 47 52 Kere gelees 2

My dink
strek tot waar sterre wink
my hoor
loop ver op die melkweg se spoor
my sien
eindig waar die reënboog goud dien
my doen
laat komete en planete met mekaar versoen
dis net my sê
wat opdroog voor woorde op my tong kom lê




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 28
Kommentaar telling: 10

Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Historium Trust – Trotse borg van Ink dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 120 gaste aanlyn

Bydraes – Argief