STERREPRAG.
My grootste vreugde op aard
Is my besoek aan die grootste katedraal
op aard waar ek my innerlike spiretuele gewaad
ontbloot onder die dak van moeder natuur se sterreprag,
In die grootte Kruger in al sy glorie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.