Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sterflikheid

Deur Marieta McGrath
Datum gepubliseer: 31 Oktober 2018 Aantal woorde: 52 425 Kere gelees 11

onkeerbaar krimp en swel die maan
die grafwaartse kronkel van ons lewenspad
onderhou deur ‘n God van liefde wat
onkeerbaar krimp en swel die maan
wat berei vir ons die hemelse stad
wyl ons in ootmoed voor hom staan
onkeerbaar krimp en swel die maan
die grafwaartse kronkel van ons lewenspad
(triolet)




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    31 Oktober 2018

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2018 projek

  2. Zebulon Kochk

    30 Maart 2019

    Hartrakende gedig mooi geskryf kort en kragtig

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 25
Kommentaar telling: 3

Gebruikers Aanlyn

5 Lede, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale