Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: stem te koop

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 8 Oktober 2019 Aantal woorde: 41 63 Kere gelees 1

daar is ‘n stem
waarin almal belangstel
almal wil dit so graag besit
maar dit is nie te koop
die stem van ware
liefde
liefde vanself
so uniek
geen
aanbod
of geld kan
dit ewenaar nie
net liefde
vanself

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 120 gaste aanlyn

Bydrae Totale