Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Spasies

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 30 Oktober 2020 Aantal woorde: 62 39 Kere gelees 2

op speel grond
groei gras sag
vir kinder
voete.

kantoor spasies
is optimal lugversorg
vir kompetisie
breine.

fabriek ruimtes
reuse in spasie
vir staal
fabrikate.

koop sentrums
gang vensters oop
vir koop
generasie.

in loop plekke
vier en twintig ure
vir vergeet
te korte.

samekoms plekke
kommunikasie kanale
vir geraas
selfone.

stilte alleen in klein
ruimtes so toilets
wat stink na
mens.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale