Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Soweto Winter

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Junie 2019 Aantal woorde: 101 79 Kere gelees 3

Teen die stof droog
gras
droë gat teer pad
lê pandok omringde huise,
om arm met vuil plastiek
droë grond.

Lappe verskeurde los rokke
dun, te klein demin broeke
uitgewaste snotneuse, hemde
beweeg in vuil sand
dorre riviere.

Kraaie skree en pik,
om sag
vrot voedsel as
enigste bestaan.

Onbewus van keuse,
behaeloos van ander werkliheid
bestaan dese siele.

Verstom die arrogasie.
wegloop van ander
realiteite en siele damp,
eie werklikheid
as verwensliking vir
’n nuwe vreeslikheid.

Gee, sagter agtergrond musiek
van keuse om
Pyn dieper as vel brou
seerder as kolle brand.
gou watertjie ongegeur
om oog glim
te bring.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 12 gaste aanlyn

Bydrae Totale