Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Soweto Winter

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 31 Oktober 2020 Aantal woorde: 47 47 Kere gelees 1

teen die stof droog gras
droë gat teer pad
lê pandok huise
plastiek vuil om arm.

kraaie skree en pik
om sagvrot kos
in dié kou werklikheid
van keuses onbewus.

in die voorstad damp
sagte agtergrond musiek
om pyn dieper as vel
en watertjie oë te keer.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 103 gaste aanlyn

Bydrae Totale