Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sonder fees

Deur Palet
Datum gepubliseer: 27 Oktober 2017 Aantal woorde: 36 699 Kere gelees 7

Soms wonder ek wat vir my wag
ek lees die asemteue in stilte
is daar vryheid in ou grense
is daar nog fees in elke dag

soekend loop die mens
alle afdraai paaie na sy wens




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    27 Oktober 2017

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek

  2. Palet

    27 Oktober 2017

    Dankie

  3. Toom

    28 Oktober 2017

    ,Al afdraaipaaie na sy wens’
    Goeie beelstaal, mooi slotsom.
    Dankie. GvT

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 385
Kommentaar telling: 354

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 232 gaste aanlyn

Bydrae Totale