Jongste aktiwiteit:

Son se blom

Die Namib
sy alleen ken die geheim
die roete tussen berg en kloof

Brandstofdampe, stofstorms
verduister son se lig!
warrel die winterwind
ysig en koud

Dwarrel gister se storms
deur stof en sand
en golwe spoel nie meer uit
op die strand

Volg die son se pad
van oos na wes
die hemel se blou
sweef in die wolke
smeekbeelde uit die hart
van die aarde




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed