Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: slimheid

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 14 Mei 2019 Aantal woorde: 48 521 Kere gelees 1

om my duin loop daar ‘n pad
wysheid het ontwerp en gebou
slim-wees het daarop verdwaal
blymoedig sit ek daar en droom
bekyk die lewe so in eenvoud
steun met elke nuwe kwaal
ouderdom is soos slimheid
wat verdwaal uit onkunde
net wysheid kan dit red

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 584
Kommentaar telling: 82

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 87 gaste aanlyn

Bydrae Totale