Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Slaggat

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 24 September 2020 Aantal woorde: 46 63 Kere gelees 3

die pad lê pyl
dwars oor die land
gebou deur mense hand
paaie deur veld en stad.

tyd sny, los gate
herstel van swart na land
ewe onbemind deur veld
en in stad.

lewens slaggate
in die gemeenskap pad
lê alleen
as letsels in die gate.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Barbara

    24 September 2020

    ek hou baie hiervan.

  2. Koos Elsum

    25 September 2020

    Baie dankie vir lees en kommentaar. LEKKER om van ander te hoor.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale