Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Slaap Gedagte

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Februarie 2020 Aantal woorde: 31 85 Kere gelees 7

Hoe meer ek
slaap….
Kom jou kuiers.

Onverwag

Steel my wese
verwelkomend met
beloftes van werklikheid…
vervang die prys van drome.

Werklikheid is wreed…
jou besoek is vry
van verrekening
gevolge.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 407
Kommentaar telling: 68

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale