Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: skusie-man

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 Februarie 2021 Aantal woorde: 44 22 Kere gelees Hou van


dagbreek het sy belofte
gestand gehou in heerlike
sonneskyn en pure see-genot
my duin blink sterre in die son
my hart galop oor golwe blou
dan staar my siel verbaas
as skusie-man verskyn
so rein in skyn
dog donker
in pyn

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1070
Kommentaar telling: 136

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Historium Trust – Trotse borg van Ink dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 113 gaste aanlyn

Bydraes – Argief