Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skurwe Bene

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 Februarie 2020 Aantal woorde: 44 88 Kere gelees Hou van

die stof weste wind
skroei oor stoppel
mielieland,
stoot laaste vog
in sand duie vas.

vaal kind bene
skurf gebrand,
val in wit blokkies af
om nuwe vel
te laat brand.

ook die grond lê braak
wag vir saad
om ń nuwe oes
te bring.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 314
Kommentaar telling: 25

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale