Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skuilplek

Deur Paula Paxton
Datum gepubliseer: 14 Junie 2019 Aantal woorde: 34 33 Kere gelees 1

Sy was versaak,
in brak agtergelaat.
Worstellend in troebelplas
vertrap tot moddermas.

Uit as geruis
oë op die Kruis
Verruil sy haar vuil,
om ewig agter die Leeu van Juda te skuil.
Paula Paxton©
14/6/2019




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 54
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 72 gaste aanlyn

Bydrae Totale