Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: SKRYWERSVRYHEID

Deur TaniaPascheka
Datum gepubliseer: 30 Junie 2020 Aantal woorde: 78 82 Kere gelees 3

SKRYWERSVRYHEID
(brons)
(akrostigon)

Van die dag wat my ink kon gly oor blad, my vingers kon dans oor letters
Rakend aan woorde wat liedere speel op my hart se snaar
Ydele gedagtes speel uit soos feë wat baljaar in die maanlig saans, sprokiesagtig
Hemel op aarde moet voel soos diè
Etlike oomblikke waar ek voel nie meer eensaam en alleen
In papier het ek my vriend gevind, in jou oor weergalm dit treffend
Dit is werklike vryheid

©️TaniaPascheka
30.06.2020




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    30 Junie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2020 – Vryheid projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 256 gaste aanlyn

Bydrae Totale