Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Wilma

MARION SE EERSTE FORD T

Deur Datum gepubliseer: 8 Oktober 2018 3

Marion se fyn, gekousde hofskoene tik tak gesellig oor die sypaadjie. ‘n Gesonde blos laat haar jonk en gesond lyk. Haar gesonde voorkoms is nie van goeie gesondheid nie, dit ook ja, maar haar oë kyk stip voor haar. Na waar haar nuwe motor vir haar wag….

EERSTE FORD

Deur Datum gepubliseer: 3 Oktober 2018 4

Hendry Ford staan met sy hande agter sy rug. Sy oë blink van opgewondenheid. Agter hom staan die eerste Ford motor. Sy handewerk.
Stadig begin hy op en af stap. Hy moet sy maaksel met iemand deel voordat hy die koerante kontak. Die span…

Voedsel vir my siel

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2018 6

Ek kyk om my heen met vaal, moeë oë. Vadertjie tog, alles is vaal. Daar is net klein bossies, vuurwarm klippe en vaal gras, so kort die sprinkane moet op hul kniee staan om iets geeet te kry. Ek mis iets, maar ek besef nie wat dit…

JAPANESE TOILET

Deur Datum gepubliseer: 23 Augustus 2018 5

Die Japanese toilette is ‘n heel belangrike item in elke Japanese huishouding. Daar is verskillende soorte. Sommige werk met knoppies, verhit die water, het ‘n wasbak wat as combo dien. Ja, en daar is dinge wat daarmee saamgaan.
Die elektriese toestel wat teen die muur geinstalleer…

SUN EN MOON SE AVONTURE

Deur Datum gepubliseer: 16 Augustus 2018 3

Sun en Moon is twee dwerg olifantjies wat diep in die Japanese oerwoud woon. Hulle mammas is susters. Daar is nog ‘n hele paar klein olifantjies in die trop. Maar Sun en Moon is baie groot maats.
Die oerwoud is vol lewe. Daar is voëls,…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 69 gaste aanlyn

Bydrae Totale