Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Wilfred Funchal

Web

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2019 1

Web
Vasgevang in ‘n genadelose web
‘n web van seer, pyn, rou en grou
web drade wat die hele wese toespin
ongenadiglik is die sielsrowende geveg
geveg vir oorleweing, nie in die vlees
tog diep vasgespin binne in die gees

‘n web wat weerstand bied teen die eie mens
wat…

Skaduwee

Deur Datum gepubliseer: 25 April 2019 1

Skaduwee
My wese verkrummel, die stukke spat oor die sinne
sinne van wesens wat trap op ‘n ander vir genot
‘n nuwe dag begin met ‘n nuwe bladsy, ek skryf
more se bladsy is nog skoon, as hy oopmaak
die gisters se blaaie, is klaar, ek het dit geskyf

Be-oordelaar

Deur Datum gepubliseer: 24 April 2019 2

Be-oordelaar
Jy, ja jy mens, wat met die tong vuur spoeg
jy wat in ander se wese , se siele diep in ploeg
jy wat glo jy is heel en so ander se vreugde steel
met die groot verskoning, jy het sommer net gespeel

Mense, kwesbaar, vol van die letsels,…

Liefde uit die oes

Deur Datum gepubliseer: 24 April 2019 2

Liefde uit die oes

Mens, se lewe saai, lê aan skerwe
soms, voel dit, of jy kan sterwe
jy oes, uit die saad, die gerwe
wat? is dit, wat ons eendag erwe

Winde waai, die lewe word gesaai
uit die oes, word die liefde gemaai
mooi is die lewe, soms is…

Vlamme Van My Hart

Deur Datum gepubliseer: 24 April 2019 3

Vlamme Van My Hart

Saggies, kletter! ligblou vlamme in my hart
dit spreek van liefde, dit spreek van smart
in my binneste, voel ek, heelemal verward
dit voel!! my siel, my wese word verhard

Ure, dae, weke, gaan in tyd, stadig verby
die smagting na liefde, die leeg, dit bly
dit…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 129 gaste aanlyn

Bydrae Totale