Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Wilfred Funchal

Net jy nou! Elke dag!

Deur Datum gepubliseer: 7 Oktober 2019 Hou van

Net jy nou! Elke dag!

‘n Roos, vars in die lente tuin van die lewe is jy
saam met jou, deel van jou, ewig, voel ek tog vry
sonder jou, wesenlik,voel dit of my innerlike pynlik ly
aan jou, liefste, moet ek, altyd my ewige liefde bely

droog, naak, vaal, seer,…

Boskind by Seekoeigat

Deur Datum gepubliseer: 3 Oktober 2019 2

Boskind by Seekoeigat

Boskind se droom, word eindelik, eens waar
tuis, in die bos is sy, shoe! dis kant en klaar
die skoonheid, van die natuur, is vir haar daar
groter bewondering, is daar eerlik nie vir haar

ai!! langs seekoeigat, sit sy nou en skater
die apies, spring op…

Pennie in die sand

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2019 2

Pennie in die sand
As ek maar net, nog kon droom oor ons ou land
sou ek werklik droom van ’n pennie in die sand
die verre, verre verlede toe kinders nog kinders was
die verbeelding van stories op die radio, nie op die kas

kleiosse, modderkoekies, boomklim en…

Goliat

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2019 2

Goliat
Tree vir tree tussen die skare stap hy nader
daar waar almal kuier, raas en skertsend vergader
moet hy nog een keer toegee aan hierdie strewe
is hierdie nie dalk, net die Goliat in sy mislukte lewe

hy val dieper en dieper in die donkerte af en af
as…

Wie is jou Ikoon

Deur Datum gepubliseer: 17 Junie 2019 1

Wie is jou ikoon?

Dis vroeg oggend, Pieter maak reg om werk toe te gaan, somer is dit beslis nie meer nie en die winter het ook nog nie regtig kop uit gesteek nie. ‘n Koelerige windjie waai en Pieter hoop dat die winter wat op pad is nie te…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 107 gaste aanlyn

Bydrae Totale