Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Vossie

Liefde vir ‘n ou kar.

Deur Datum gepubliseer: 16 September 2018 6

Kyk om ‘n kar te koop is vir party mense soos om te trou. Daar is selfs mense wat so oor die proses te kere gaan dat dit nader klink aan geboorte skenk. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor. Jy weet mos nou as jy eenmaal op die…

Gesin’s vreugde

Deur Datum gepubliseer: 16 September 2018 4

Ons as gesin het sekere disse wat ons altyd saam geniet, en waarvan sekere resepte baie uniek is. Dit is waar dat ons finansies heel patykeer van die resepte gedikteer het, en wat soms in ‘n desperate en twyfelagtige poging begin het, dikwels deur genade in smulkos ontwikkel het….

Spys en drank

Deur Datum gepubliseer: 5 September 2018 7

(Brons)

As ‘n mens nou alles kan glo wat in die media gesê word oor kos, kan jy nou maar net een afleiding maak. Ons is almal besig om onsself elke dag meer en meer te vergiftig. En daar is so baie dinge wat ons dood kan maak, dit is…

Groot is U genade Here.

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2018 6

Wanneer ons deur die lewe stap, en altyd, menslik draai op die verkeerde pad

Wanneer ons dan ons paniek, ons nood, voor U, ons Redder probeer verwoord

Dan kan ons mos nou nie verstaan, U het reeds die weg gebaan, U wat ons verstaan.

 

Wanneer ons vir ons ‘n nuwe motor koop,…

Water wat lewe

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2018 5

Water is lewe. Ons het al almal die uitdrukking gehoor, en niemand verstaan dit beter as die Kapenaars nie. Hulle het nie te lank gelede nie met die harde werklikheid, besef wat gebeur as die dam een oggend leeg is. Almal besef dat water al hoe skaarser word, dat…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 82 gaste aanlyn

Bydrae Totale