Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Timothy Timmie De Vos Botha

Die son, maan en die sterre

Deur Datum gepubliseer: 11 Augustus 2017 7

My liefde vir jou,
is werklik oneindig.
Jy dra my op jou hande,
en daarvoor is ek altyd dankbaar,
onthou,
maak nie saak wat gebeur nie,
tussen ons of in die lewe,
ek is altyd lief vir jou,
ons moet altyd vergewe,
al kan ons nie altyd saam baljaar.

My…

Die Sonneblom

Deur Datum gepubliseer: 11 Augustus 2017 5

Die Sonneblom gee in baie aspekte,
die saad van die lewe,
mens gaan dit sommer van vêr af sien,
dit lyk spoggerig met sy geel blom
en donker middel.
Net soos hy,
is daar ook baie ander,
diere en blomme wat hul doel dien,
en net soos dit,
het…

My Volk!

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2017 4

Ons mense het allerhande snaakse giere,
maar ons Volk is uniek in sy soort,
ons voortbestaan word ook tans bedreig,
deur diere,
wat ons uitmoor en ons plase gryp.

Maar my Volk kom met die mooiste taal,
die mooiste as van al die tale wat bestaan,
Aaa, Afrikaans so eg…

Ode aan die Vader

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2017 4

Soos ek hier staan,
Karoo vlaktes oral om my,
U beeldskone handewerk,
kilometers en kilometres,
wyd verspreid.

Besef ek weer,
ons sê nie genoeg dankie,
so ek bring ‘n ode,
net vir U,
en ek skenk dit aan U my Vader,
deur net bietjie,
dankie te sê,
want U genade,

As ek skryf raak dit stil

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2017 3

Ek sit hier in die oomblik,
alles om my raak stil.
Skryf ek my hart uit,
en doer vêr is ‘n skaap,
ek dink hy is besig
om van hongerte te gil.

Hier en daar
voëltjies wat mooi deuntjies fluit,
deur die sonnetjie,
skyn ‘n straal bloedrooi,
hy weerkaats terug,

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 115 gaste aanlyn

Bydrae Totale