Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Tharina Schnetler

Dankie Heer

Deur Datum gepubliseer: 1 Maart 2018 8

Dankie Heer, vir elke seën

die daeraad maak plek vir die rookwolk geure van die stad
blik en sirene, motor-gezoem en ratrace gebeure
dit klink op deur die beton- en palisademuur woud
hoekom is dit hier in die stad so koud ?

kilometers hiervandan is my hart se tuiste
bos en…

1 Kor. 13liefde

Deur Datum gepubliseer: 1 Maart 2018 3

1 Korinthiërs 13

Dis vroeg-oggend en die dag lê voor
‘n warboel gedagtes vasgevang in stofpad-spoor
vele gebeure, wagtend op tyd
trae sonstrale dring deur my ruit

Die vensters van my siel kyk ver sonder my oë
daar is ‘n versugting in my hart en gees
dit ruk die dag krom…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale