Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Tania Erasmus

SINTUIGLIKE LIEFDE (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 1 Maart 2021 3

SINTUIGLIKE LIEFDE
(Brons)

gedurende my tienermeisie jeugdigheid
het ek jou beeld se hitte deur my liggaam hoor fluit
flikkerdans vonk nou giggelgeel vlam
is dit ‘n vuur binne my wat nooit ophou brand

ruik ek die geur van jou mansparfuum
of jou sweet as jy langs my lê, ons intiem
ek proe die reuk van…

DIE LIEFDE (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 1 Maart 2021 4

DIE LIEFDE
(Brons)

jou maanlig streel my gemoed
jou sterre skitter in my oë
soos branders wat tuimel
verheug liefdegevoel my emosies
soos reënwater oor die land spoel
het jy my droë wêreld kom voed
vir jou my minlike hartsmens
sal ek altyd my alles uit liefde gee

©TaniaErasmus
09.02.2021

BRANDENDE BEKORING (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 1 Maart 2021 6

BRANDENDE BEKORING
(Brons)

terwyl jy my met jou innerlike bekoor
en jou vlees vleiend vloeiend met my kom toor
net soos branders woed in groot blou see
kan ek met passie-dans my salig sag tussen lakens verloor

onverwags deur jou gered uit kloue van weë
met jou menslike aard en figuur gee my vrese mee
soos donderslae…

WAT IS DIT?

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2020 11

WAT IS DIT?
(Brons)

‘n Ma smeer altyd bietjie spoegies aan haar kind se wonde. Boonop gee sy haar liggaam en haar tyd vier-en-twintig-sewe vir hulle op. Sy leen ‘n oor aan haar man se geselsies, of soms selfs die gekerm of kla. Haar vrinne dié sien haar ook soms….

SOEKENDE SMAG

Deur Datum gepubliseer: 20 September 2020 7

SOEKENDE SMAG
(Brons)

soos die natuur smag na reën
en die son daarmee saam
so smag my binneste
na oorlewing op jou

soos die blom smag na die by
op natuur se naat vir voortbestaan
soek my hele wese
met ‘n woelende teug

soos die see smag na die storm wat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 98 gaste aanlyn

Bydraes – Argief