Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Stephan

Die Stoepsitters

Deur Datum gepubliseer: 29 Oktober 2018 1

Die stoepsitters, deur Stephan Uys

Oupa en Ouma (van Pa se kant af) het elke dag teen laatmiddag op hulle stoep gaan sit. Dit was dan Oupa se tyd om bietjie stoom af te blaas. As kind het ek altyd gewonder wat was eerste: Oupa se poep, of daardie bekende…

Die bloudruk

Deur Datum gepubliseer: 29 Oktober 2018 5

Die Bloudruk

Die bloudrukke word opgestel
sorgvuldig word dit nagegaan
al die benodighede bymekaar getel
ʼn handtekening kom onderaan

Versigtig word die klei afgeweeg
met sorg word detail ingewerk
en ledemate gevorm wat beweeg
tot God hómself in die skepsel bemerk

God buig neer tot teen sy neus
“Verteenwoordig my!” fluister…

Daar staan geskryf

Deur Datum gepubliseer: 29 Oktober 2018 9

Daar staan geskryf

“Daar staan geskryf… ”
so het Jesus die duiwel aangevat
met ʼn antwoord uit God se Woord gevat
daarmee het Hy Satan weggedryf.

ʼn Swaard in die mond van God se kind
om die Bose mee te verslaan
jou ongeloof mee hok te slaan
en vrede by Hom te vind.

ʼn Lig wat die donker…

Op U woord

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2018 4

Op U Woord

As diep donker oor my val
vrees verskrikkings my oorval.
As golwe van ongeloof
die hoop in my wil kom roof.
Hoor ek U my naam fluister
en Lig verdring my duister.
Op U Woord sal ek vas staan
op U Woord sal ek voortgaan.

Ek slaan my…

Twee manne en ‘n fiets

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2018 5

Twee manne en ʼn fiets, deur Stephan Uys

Hulle sê alles gebeur stadiger as jy doodgaan, of as jy dink jy gaan dood. Hulle is reg. Alles word ervaar in stadige spoed. Dit voel of die horlosie se sekondewyser deur dik molasse moet beur van een sekonde na die volgende….

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale