Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Roelf

Lewens wysheid

Deur Datum gepubliseer: 26 Desember 2017 11

Lewens wysheid.
Die fetus van onssamelewing
Is ook die ankers van ons menslike samesrelling.
Daai fetus begin as verdraagsaamheid
en wedersydse respek teenoor mekaar
selewens, gevoelens, liefde vir mekaar.
ROELF

DIE DUIWE MAN .

Deur Datum gepubliseer: 26 Oktober 2017 6

Die besonderse duiweman het ek ontmoet.
WAT N BESOBDERSE MAN!
Die liefde vir sy duiwe kom uit sy hart
Sy duiwe word gestuur regoor die land.
Hy vlieg sy mede duiwelede aan die brand.
Soms op afgelee plekke word hulle gestuur.
Dan salhy geduldig wag tot laat in die…

Geloof.

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2017 7

Kyk, dis nog daglig
Die son se silwer strale speel
op die verre westelike horison.
Wie wil nou al dink aan die dood.
Die mens se siel bly leef
solank dit Sy wil is
Solank ek bly hoop en glo.
Die hemel se Vader sal altyd
Sy beskermende hand…

My wasgoedlyn

Deur Datum gepubliseer: 8 Oktober 2017 8

Jou wasgoedlyn verklap jou diepste geheim.
Hang jy net witwasgoed oor ngeroeste doringdraad lyn.
Miskien jouskoon wasgoed oor n bouvallige klei muur.
Dalk hang jy stukkende wasgoed oor n nuwe agterplaas lyn..
Feit is , jou wasgoed is vuil,, geskeur of nuut,jy moet self besluit!

More

Deur Datum gepubliseer: 15 September 2017 6

Dis dalk more my laaste dag op aard
Dalk dielaaste keer dat ek my sal geniet
Miskien word ek more ontnugter uit n mooi toekomsdroom waarop ek so lank op
Gebou het .
More gaan daar dalk iets by die werk gebeur.
More mag my liefde in siel en…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale