Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Paula Paxton

Kankergenesing

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2018 4

Groeiend die karsinome, teerend in jou lyf.
Van tye baie oud op papirus neergeskryf.
Kwaadaardige gewas, wat ongenooid kom broei.
Krag lê in Yaweh Rapha wat uit Sy woord sal vloei.

Knielend sal my lyf, smekend voor U buig.
Ek weet dat ek weet dat ek weet, my siel sal…

Leef in oorwinning.

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2018 3

Sonder kennis, kom bou hy sy nes in jou verstand,
Deurmekaar geweef met twyfel, haat en vrees.
Sy saad van ongeloof wil hy versigtig kom plant,
Sodat jy net die slegte in die lewe kan lees.

Met sy mag sal hy kom saai, leuens uit sy put,
Sal hy waarheid…

Psigose

Deur Datum gepubliseer: 14 Mei 2018 Hou van

Psigose

Deurmekaar geweef, die menswees in my!
Ander verstaan nie, en skuif my eerder opsy.
Wie ek is, het die lewe my kom bied,
In donkerte is my beeld uitgegiet.

Vasgevang in die gat, wat my dieper insuig,
Sonder dat ek wil, word my gees neergebuig.
Dryf ek byna daagliks, in…

Ode aan ouers

Deur Datum gepubliseer: 14 Mei 2018 5

Met wasige oë, kuier ek by herinerringe teer.
Terwyl rou opregte hartseer in my hart inskeur.
Verlange na my ouers, kom klop weer aan my lyf,
Met ‘n tipe heimwee wat ek nie wil verdryf.

Ouers wat in sweet, in alles kon voorsien.
Liefde onvoorwaarlik wat ons nie kon verdien.

GRYSHEID VAN MY MOEDER

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2018 2

Terwyl ons rustig sit, val my blik op ma se gesig.
Met effe skok deins my asem terug.
Hare eens rooi, nou ‘n skakering van grys.
‘n Hartseer vul my oor die lewe se prys.
In lyne en kreukels lê ‘n eens jeudig vlees.
In haar oë vol van hartseer kan ek baie lees.
Stadig…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 120 gaste aanlyn

Bydrae Totale