Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Pannetjie

Bandopnemer

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 2

Bandopnemer

So in ons derde of vierde jaar op Stellenbosch het ek en ‘n vriend ook lus gekry vir die ondervinding van ‘n “blind date”. Beide van ons was genooi vir ‘n rugbydans op Koos de Waal se plaas, daar tussen Stellenbosch en die Strand en dit was ook…

Vervoer verskaf

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 1

Fiat 850 Special

Aan die einde van my derde jaar het ek ‘n 1968 Fiat 850 Special by my suster se maat, wat klaar geswot het, gekoop vir R180. (My suster-hulle het die karretjie Taragoppie genoem) Ek het ‘n uitlaatstelsel laat maak wat my R30 gekos het en hom…

Waarneming weerlê teorie

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 2

Waarneming Weerlê Teorie
Die mannetjie raak groot op ‘n plaas in die Karoo tussen Carnavon en Victoria-wes. So met sy spelery op die plaas merk hy soms sulke lang maer wolke op wat meeste noord-suid lê. Eers het hy nou nie iets gedink van die wolkies nie…

Teorie en Praktyk

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2019 1

Teorie en praktyk

Die ou was op universiteit en die dag in die klas praat die dosent gedurig van teorie en praktyk. Hy verwys na goed wat teoreties dit is maar sus is in die prakryk. Na die klas was die man so deurmekaar soos ‘n verkleurmannetjie op…

Gatsometer

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2019 1

Gatsometer

Soms moet dit seker pret wees om op ‘n studentedorp ‘n geregsdienaar te wees. Veral as dit nog van die manlike geslag is want daar is darem ‘n oorvloed van talent wat waardeer kan word. En as jy nog ‘n goeie humorsin het kan dit net nog…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 107 gaste aanlyn

Bydrae Totale