Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Okatopi

Jericho se Mure

Deur Datum gepubliseer: 2 Junie 2017 3

Jericho se mure
Kon niks of niemand breek nie
En tog het hulle geval soos ‘n kaartehuis
Toe die tyd reg was daarvoor

Dit laat my wonder
Wat gaan gebeur met al my borsvestings
So versigtig beplan en opgerig
In tyd

As een kyk
Een woord
Ongesproke op die regte (verkeerde)…

Die glimlag

Deur Datum gepubliseer: 2 Junie 2017 1
’n Skielike glimlag
uit my verlede
laat my dink aan
dae van sit en koffie drink
en dink

Twee weerlose oë
spieël
die pyn en lag
Van baie dae
se lewe

’n Vol mond
glimlag sag
Met die beloftes
Van môre …..

© Copyright to the writer

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 48 gaste aanlyn

Bydrae Totale